Home » Topverkopers

7 Dae

Posted by on November 12, 2011
Author: Deon Meyer Description: Ek sal elke dag ‘n poliesman skiet, tot julle die moordenaar van Hanneke Sloet aankla. So lui die dreigbrief aan die SAPS. En dan begin die jagtog. Bennie Griessel is die een wat die dossier moet heropen. Die saak is 40 dae oud, die spoor is koud. Daar’s geen motief nie, geen leidrade nie, net ‘n reeks...
Author: Annie Klopper Description: Die band Fokofpolisiekar en die woord “kontroversie” gaan hand aan hand. Sedert hul eerste optrede in 2003 het hulle aanhangers gegroei – en hul teenstanders ook. Een ding is seker: Hierdie band kan nie geignoreer word nie. Annie Klopper, ‘n deurwinterde musiekjoernalis, is bekend daarvoor dat...

Spoor

Posted by on February 26, 2011
Description: Op ‘n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: ‘Waar is dit?’ Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan ‘n spoor trap wat wyd sal loop:...

Wie met vuur speel

Posted by on February 26, 2011
Description: By ’n boekeveiling sien Ragel Bergh vir Dirk Buchner raak. Na ’n naweek op Houwhoek weet sy sy is nog nooit so volledig bemin nie. Weens populere aanvraag, die heruitgawe van Deon Meyer se heel eerste spanningsroman! Click Here: Wie met vuur speel

Fees van die ongenooides

Posted by on February 26, 2011
Description: Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor ‘n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net ‘n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei ‘n tent soos ‘n lantern. Diegene wat vanuit die duister na hierdie tent sou staar,...

13 Uur

Posted by on February 26, 2011
Description: Om 05:36 hardloop die vrou teen die hang van Leeukop. Sy is jonk, beeldskoon, Amerikaans – en beangs. Sy word soos ‘n dier gejag deur mans wat net ure gelede haar beste vriendin se keel afgesny het. Om 05:43 bel hulle vir speurder-inspekteur Bennie Griessel wakker. Hy moet kom, ‘n jong meisie se lyk le langs St. Martini,...

Custard vir die siel

Posted by on February 26, 2011
Description: op die vooraand van haar 25ste huweliksherdenking behoort Isabella se lewe goed te wees. Sy is getroud met Herman, ‘n bekende sielkundige, en het twee tienerseuns en ‘n mooi huis. Maar eintlik is haar lewe besig om uitmekaar te val. En sy het die verskriklikste vermoede Click Here: Custard vir die siel

Proteus

Posted by on February 26, 2011
Description: Tobela “Tiny” Mpayipheli, oud-KGB-sluipmoordenaar, ook bekend as “Umzingeli” (Die Jagter), het gedink hy het sy vorige lewe agtergelaat. Hy het vrede gevind, maar bevind hom skielik in ‘n onmoontlike situasie. Want lojaliteit is belangrik – en hy moet nou binne 72 uur in Lusaka uitkom, anders sterf ‘n...

Vier seisoene kind

Posted by on February 26, 2011
Description: Die word “weduwee” is ’n verdrietige woord, ’n toestand waarmee sy haarself met moeite vereenselwig. Maar hier waar Cato in die vliegtuig sit, is dit ongelukkig haar werklikheid. Haar man is dood, ’n skamele drie jaar ná hul troue. Sy is op pad terug Stellenbosch toe, waar Kristina en Ben nog is. En Marcus en Helen net om die...

Dis ek Anna

Posted by on February 26, 2011
Description: Prescribed at UNISA (University of South Africa) for :Afrikaans (AFK202U) by lecturer Henrietta Maria Roos Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin nie, en selfs nie aan haar eie pa nie. Dit is ’n verhaal...